briefly31ea27a91fonJohannes 7More Is die aanbod nog geldig vir die elektroniese lêer met die 4 evangelies langs mekaar? Wat sal die kostes wees? Vriendelike groete Wilma Heydenrych
Chris van WykonMarkus 6Hi Ada, dit staan nie in die Bybel nie, wel in die historiese geskrifte van Josephus.
Chris van Wykon365 beloftes – begrondingIn sy boek All the Promises of the Bible gee Herbert Lockyer 'n paar kategorieë om dieper ondersoek in te stel na die aard van God se beloftes (bv substansie, eenvoud, sekuriteit, bron, waarborg, omvang). Ek dink 'n eenvoudiger manier wat 'n mens die Bybel kan deurlees en die beloftes ondersoek, is…
Ada DE WETonMarkus 6Goeie more dr Chris, In vers 22 wat verwys na die dogter van Herodias, noem u dat haar naam Salomie is. Kom die inligting uit n historiese bron of uit n ander skrifgedeelte in die Bybel? Groete Ada
Susan Pieterseon365 beloftes – begrondingBeloftes van God, bv 1. God het 'n plan - Jer 29:1 2. Ek is ALTYD met jou - Deut 31 Hoe kan ek die beloftes onderverdeel met 'n teksevers(e) as verwysing, asb?
HannetjieonSubscribeHallo Chris. Is die aanbod nog geldig vir die elektroniese lêer met die 4 evangelies langs mekaar? Wat sal die kostes wees? Groete Hannetjie
Chris van WykonAlfabetiese lys van Bybelboeke by Bybelskool.comHi Die boek is uit druk uit. Ek het nog 'n paar kopieë by my vir afhaal. Hier is inligting: Wat glo jy? - 52 antwoorde op kinders se vrae oor God, Christus, geloof en die Gees. Wie is God? Wat is die Bybel? Wat is sonde? Hierdie konsepte is soms vir volwassenes moeilik om te verklaar, wat nog te sê…
Chris van WykonSefanja 3:9-20 – Ná die oordeel sal die Here julle nuut maak met sy liefdeDie riviere van Kus verwys na die Nyl en sy sytakke. Dit gaan in vers 10 en die res van die hoofstuk oor al die gelowiges uit die nasies wat die Here sal aanroep en eenparig sal dien. Hulle sal selfs van die verste en mees afgeleë plekke af kom, van "oorkant die riviere van Kus."
etheb1onSefanja 3:9-20 – Ná die oordeel sal die Here julle nuut maak met sy liefdeDag daar, en dankie vir die uitleg! Wat is jou opinie oor die stellings, en stellings wat ek persoonlik graag sal wil waarde aan heg, dat Sefanja na Suid Afrika verwys en die redding wat God sal bring na die groot tragedies wat Siener van Rensburg en Johanna Brandt na verwys (Sefanja 3:10)?
Onlangse kommentaar