Chris van WykonPsalm 115 – Nie aan ons nie, Here, maar aan u Naam kom die eer toeHi André, die woord "dank" kom wel voor in die 1933-vertaling in Psalm 50:14 en 23. In die 1983-vertaling kom dit voor in Psalm 35:18, 100:4 en 119:108. Daar is ook "danksegging" in Psalm 69:31, 116:7 in die 1933-vertaling. Maar, die plekke waar daar van "loof" soos in Psalm 7:18 en "prys" in Psalm…
Andre Pierre du PlessisonPsalm 115 – Nie aan ons nie, Here, maar aan u Naam kom die eer toeHi , my naam is Andre du Plessis , ek is nou in die Bybel by Psalm , en vanaf No1 tot No115 waar ek nou is kom die woord " DANKIE " nie een maal voor nie . Ja ek weet dat die woorde wat geskryf is het die bedoelings van " DANKIE " . Dit is net vir my snaaks want ek kan nie met die woord besig wees e…
Chris van Wykon1 Korintiërs 7:25-40 – Die koninkryk verdien onverdeelde aandagDankie vir jou saamdink. Hierdie is een van die (min) plekke waar Paulus ons toelaat om te verskil van hom. Maar, sy punt is nie om die Genesis opdrag te ontduik nie. Dit is om seker te maak niks staan in die pad van die vervulling van sy roeping nie. Jesus het dit eksplisiet goedgekeur dat as 'n me…
Petruson1 Korintiërs 7:25-40 – Die koninkryk verdien onverdeelde aandagNa aanleiding van Paulus omtrent trou en nie trou in 1 Korintiers 7. Ek kan verstaan dat hy praat soos hy praat omdat hy ongetroud was, maar ek glo nie alles is volgens God se wil nie. Indien ons kies om nie te trou sou ons teen God se wil optree. Hy het ons man en vrou gemaak sodat ons kan vermeerd…
Christiaan MoolmanonDaniël 10 – Die openbaring van die boek van waarheid in antwoord op Daniël se gebedNa vele jare van 'bybel' lees, het ek met my uittrede begin (leke) bybelstudie doen. Dit het daardie leemte, van hoe gaan ek my laaste jare sinvol deurbring, (meer as) gevul. Baie versigtig oor 'n eie mening en vertolking het ek deur heelwat kommentatore se vertolkings gewerk en uiteindelik, relatie…
Onlangse kommentaar