Esegiël 43-44 – God se magtige teenwoordigheid neem intrek in die tempel

Ná Esegiël die nuwe tempel beskryf het (hfst. 40-42) fokus hy vervolgens op die herstel van God se teenwoordigheid in die tempel (hfst. 43-44). In sy visioen gebeur dit in drie fases:
- Die magtige teenwoordigheid van die Here beweeg weer terug deur die oospoort – 43:1-12.
- Die altaar word gereinig vir diens aan die Here – 43:13-27.
- Die verdere reëlings vir die heiligdom word gegee – 44:1-31.


Onlangse kommentaar