Skip to main content

Veritas module 4 aanlyn – Afrikaans en Engels

Ek bied in Augustus die Deelnemers module 4 van Veritas aanlyn aan op zoom. In Afrikaans (and English – detail at end of this post). Jy kan inskryf met hierdie registrasievorm. Koste R550.

Skryf in voor 27 Julie en stuur die ingevulde registrasievorm vir my sodat die boeke betyds versend en afgelewer kan word (daar is ook ‘n opsie vir ‘n pdf).

Ons begin Dinsdag 6 Augustus en eindig 3 September.

Die module word op Dinsdae 18:00-21:00 en Saterdae 08:00-12:00 aangebied.

Datums en tye Module 4 – AFRIKAANS

Datum Dag Tyd
06-Aug Dinsdag 18:00-21:00
10-Aug Saterdag 08:00-12:00
13-Aug Dinsdag 18:00-21:00
17-Aug Saterdag 08:00-12:00
20-Aug Dinsdag 18:00-21:00
24-Aug Saterdag 08:00-12:00
27-Aug Dinsdag 18:00-21:00
31-Aug Saterdag 08:00-12:00
03-Sep Dinsdag 18:00-21:00

Jy kan solank Pdf-XChange Editor (Free version) en Scripture Direct aflaai en installeer: https://www.veritascollege.org/resources/software.

  • Eersgenoemde gebruik ons om ons eksegese te doen via zoom. Ek sal dit demonstreer en gebruik. Jy sal uiteraard ook ‘n gedrukte weergawe van die Module boeke kry.
  • Laasgenoemde is ‘n baie handige hulpmiddel vir ons eksegese wat ek gaan demonstreer en gebruik.

Jy is welkom om ander mense te nooi en hulle ook te laat inskryf. Module 3 se afhandeling is ‘n voorvereiste.

Dates and times Module 4 – ENGLISH

Registration form

Date Day Time
05-Aug Monday 18:00-21:00
07-Aug Wednesday 18:00-21:00
12-Aug Monday 18:00-21:00
14-Aug Wednesday 18:00-21:00
19-Aug Monday 18:00-21:00
21-Aug Wednesday 18:00-21:00
26-Aug Monday 18:00-21:00
28-Aug Wednesday 18:00-21:00
02-Sep Monday 18:00-21:00
04-Sep Wednesday 18:00-21:00

Groete

—

Dr Chris van Wyk, Ministry and Spiritual Formation Director
Veritas College International Graduate School| www.veritascollege.org
708 W. Summit Avenue, San Antonio, Texas 78212, USA |210-446-6719
Equipping churches worldwide to interpret, live and share the biblical message
chris@veritascollege.org +27 82 574 9191


Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.


Chris van Wyk

Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar