Indeling van die leeswerk
Om al twaalf die Kleiner Profete in die eerste kwartaal ingepas te kry, gaan ons dit as volg lees:
Week | Bydraes | Byeenkoms | Profeet | Hfste. |
Week 1 | 28/1-4/2 | 28 Januarie | Hosea | 7 |
Week 2 | 5/2-11/2 | 04 Februarie | Hosea | 7 |
Week 3 | 12/2-18/2 | 11 Februarie | Joël/Amos | 6 |
Week 4 | 19/2-25/2 | 18 Februarie | Amos/Obadja | 7 |
Week 5 | 26/2-4/3 | 25 Februarie | Jona/Miga | 6 |
Week 6 | 5/3-11/3 | 04 Maart | Miga/Nahum | 8 |
Week 7 | 12/3-18/3 | 11 Maart | Habakuk/Sefanja/Haggai | 8 |
Week 8 | 19/3-25/3 | 18 Maart | Sagaria | 10 |
Week 9 | 26/3-1/4 | 25 Maart | Sagaria/Maleagi | 8 |
Week 10 | 01 April | Afsluiting | ||
67 |
Bybel Direkte Vertaling
Ek gebruik ook die Bybel Direkte Vertaling (BDV) sover ek kan. Elf van die Twaalf Kleiner Profete is al in proefvertaling vorm gepubliseer. Dit is net Hosea wat nog nie daar afgelaai kan word nie. Ek het wel ‘n voor-proefvertaling bekom, maar kan dit ongelukkig nie beskikbaar maak nie.
Julle is welkom om die onderstaande skakels te gebruik om dié ander elf boeke af te laai en dit te gebruik in julle leeswerk. My aanhalings sal meesal hieruit kom, hoewel julle natuurlik ook die gewone NAV of OAV of selfs enige ander vertaling kan gebruik.
View all posts in this series
- Die twaalf “kleiner” profete - January 6, 2015
- Profete in die OT - January 21, 2015
- Die Twaalf Kleiner Profete - January 22, 2015
- Die boodskap van die Twaalf Kleiner Profete - January 25, 2015
- Indeling van die leeswerk - January 26, 2015
- Riglyne vir stiltetyd, Bybelstudiegroepe en Bybelskole - January 27, 2015
- DIE TWAALF KLEIN PROFETE - December 5, 2019