Chris van WykonHabakuk 2Dit bly vir my 'n voorreg om saam met julle op dié reis deur die Bybel te wees.
JohannonHabakuk 2Baie dankie Dr Chris. Ek is bevoorreg om as n ou man die insig kry in die Bybelboeke soos u dit verduidelik deur die manier om Konings, Kronieke en die profete saam te vat en ook hoe dit in die nuwe testament weerklank vind.
Chris van WykonMatteus 27 – Jesus word oorgelewer en gekruisig, sterf en word begraweHi Alida, interessante vraag. Daar is baie spekulasie daaroor, maar uit die teks kan 'n mens net die volgende aflei: 1) Die voorhangsel van die tempel skeur wat aankondig dat die pad na God nou oop is deur die dood van die Here Jesus Christus. 2) Die grafte van die ontslape heiliges het oopgegaan as…
Chris van WykonMigaHi Cornelia, jy is welkom om hier in te skryf om my daaglikse bydraes te ontvang. Jy kan dit ook per Whatsapp ontvang. Kyk maar net vir die regte skakels op die voorblad. Jy kan ook enige boek in die Bybel hier deurwerk. Die skakels is op die boonste spyskaart (menu).
CorneliaonMigaWil my graag verdiep in God Se woord
Retha RouxonHoe werk die uitverkiesing?Baie dankie Chris vir hierdie waardevolle en breedvoerige uitleg. Ons behandel reeds die onderwerp van Uitverkiesing van hierdie week af in ons Bybelstudie onderrig en hierdie is goeie aanvulling wat ek alreeds bymekaar gemaak het. Groete
Andre PierreonAmos 5:1-6:14 – Vra na my wil, dan sal julle leweHi , dit is vir my wonderlik dat ek elke oggend om en by 04;00 uit die Bybel n gedeelte lees en dan u gedeelte gebruik om my Bybel-Studie aantevul . Ek kry baie insug en hulp waarvoor ek net baie, baie dankie wil se . Groete Andre du Plessis