Ek bespreek die boodskap van die brief aan die Hebreërs by drie geleenthede in die gemeente onder andere aan die hand van die onderstaande temas. Enigeen is welkom om dit by te woon.
Dag en datum
Temas
Dinsdag21 Oktober18:00
HEBREËRS: Hoe praat God met ons?
Woensdag29 Oktober18:00
Watter rol speel tekens, wonders, kragtige dade, en gawes van die Heilige Gees?
Hoe hanteer ons die behoefte aan melk en nie vaste kos nie in die gemeente – d.w.s. die volgende ses dinge van die basiese prediking oor Christus: die bekering van dooie werke, van geloof in God, van dooponderrig, oplegging van hande, opstanding uit die dood en van ewige oordeel?
Woensdag5 November 18:00
Hoe werk God in ons verstand, hart en gewete?
Hoe kan ek geloofsekerheid hê?
Hoe weet ons God bestaan en dat Hy dié beloon wat Hom soek?
Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei.
I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.
Chris, Ek woon in Pretoria en kan dus nie joubyeenkomste bywoon nie. Sal dit vir jou moontlik wees om dít wat jy hanteer met die groep, op internet of e-pos beskikbaar te stel? Ons sal baie graag wil deel daarin en leer daaruit. Groetnis
Hi Magda – my gesprek in Somerstrand is nie op skrif nie en gefokus op die bydraes en vrae van die groep wat dit bywoon. Van die temas hanteer ons by ons eredienste wat wel op ons webtuiste gepubliseer word. Die eerste een was verlede Sondag en het oor gawes gehandel. Die volgende vyf Sondae praat ons oor leer (dogma), ongeloof, doop, gewete, en geloofsekerheid.
perfectly57edc75df4onJosef-hulle vlug van Betlehem na EgipteDankie, Matteus het deurgekom. Was eers 'n dag laat, maar nou daagliks op tyd. Sover kry ek 'n paar interessante gedagtes wat mens maklik miskyk as jy net lees v/d geboorte en nie na die mesnlike aspekte kyk nie. Dankie and Vrede.
sparklybc467b2e69onJosef-hulle vlug van Betlehem na EgipteGoeie môre, baie dankie, ja dit maak sin, want dit is hoekom Dawid ñ man na GOD se hart was, hy was ook elke keer gehoorsaam aan GOD. Daar is egter iets wat my so diep geraak het, terwyl ek u opmerkings lees, JESUS die seun van GOD het geen rykdom of enige voortrekkery ontvang nie, HY was regtig so…
originalblizzard19aaa84c56onJosef-hulle vlug van Betlehem na EgipteTans so gepas in my vrou en my se lewe. Moet noukeurig let op die detail van die Heer se leiding. Kan nie wag om die volgende stappe te volg nie. Dankie.
Philip VermaakonHoe het “Bid die Psalms” jou gehelp?Wat my weer getref het is God se liefde vir alle mense en Dawid se nederige houding as hy tot God roep en hom met alles aan God "oorgee" En- wat ons het is aan ons deur God geskenk en wat ons is is slegs Genade Baie dankie
Chris van WykonPsalm 150Hi, jy sal steeds die Matteus bydraes kry as jy ingeteken is. Die skakel is daar vir nuwe mense. Die opmerkings moet eers goedgekeur word deur my, vandaar die verposing. Hoop jy het steeds Matteus gekry?
perfectly57edc75df4onPsalm 150Naand Chris. Ek dink daar is iets met die website verkeerd. Psalms was op Bybelskool beskikbaar, maar vir Mattteus vra dit jou om weer in te teken op Bybelskool. Ek is op Bybelskool. Dan stuur die opmerkings ook nie elke keer nie. Die inskrywing vir Matteus vat jou na 'n snaakse vorm. Is dit reg so,…
Doreen SnydersonHoe het “Bid die Psalms” jou gehelp?Baie baie dankie vir die Psalms. Dit was só insiggewend en het baie gehelp om om die Skrif te bid. Nogmaals dankie. Ek sien baie uit na Matteus. Doreen Snyders
Loading Comments...
We use cookies and similar technologies to improve your experience on our website.
Read our Privacy Policy.
Magda
Chris, Ek woon in Pretoria en kan dus nie joubyeenkomste bywoon nie. Sal dit vir jou moontlik wees om dít wat jy hanteer met die groep, op internet of e-pos beskikbaar te stel? Ons sal baie graag wil deel daarin en leer daaruit. Groetnis
Chris van Wyk
Hi Magda – my gesprek in Somerstrand is nie op skrif nie en gefokus op die bydraes en vrae van die groep wat dit bywoon. Van die temas hanteer ons by ons eredienste wat wel op ons webtuiste gepubliseer word. Die eerste een was verlede Sondag en het oor gawes gehandel. Die volgende vyf Sondae praat ons oor leer (dogma), ongeloof, doop, gewete, en geloofsekerheid.