Skip to main content

Spreuke – eenjaarleesplan op YouVersion se Bybeltoep

My eerste leesplan vir YouVersion is vandag aanvaar en beskikbaar gestel.

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

Onlangse kommentaar