Skip to main content

Bybelskool beplanning vir die res van 2015 en 2016

Ek het my beplanning vir die Bybelskool vir die res van 2015 aangepas.  Ek het ‘n maand studieverlof in die derde kwartaal wat ek aan skryfwerk gaan spandeer.  Ek gaan dus nie tyd hê om Job in die derde kwartaal in te pas nie en skuif dit daarom na die eerste kwartaal 2016.

Die laaste Psalmboek, veral met die 176 verse van Psalm 119, kan dan ingepas word van September tot begin Desember.  Ek begin 31 Augustus met Psalm 107 en maak DV 7 Desember klaar met Psalm 150.

Psalms 107-150 Middel Derde en Vierde kwartaal 2015
Job Eerste kwartaal 2016
Genesis, Eksodus  Tweede kwartaal 2016
Levitikus, Numeri, Deuteronomium  Derde kwartaal 2016
Josua, Rigters  Vierde kwartaal 2016

Die Psalms gaan ek as volg lees (Ps 119 is in 22 dele opgedeel volgens die Hebreeuse alfabet: Alef, Bet, Gimel ens.):

Inleiding Maandag 31 Augustus 15
Psalm 107 Dinsdag 01 September 15
Psalm 108 Woensdag 02 September 15
Psalm 109 Donderdag 03 September 15
Psalm 110 Vrydag 04 September 15
Psalm 111 Maandag 07 September 15
Psalm 112 Dinsdag 08 September 15
Psalm 113 Woensdag 09 September 15
Psalm 114 Donderdag 10 September 15
Psalm 115 Vrydag 11 September 15
Psalm 116 Maandag 14 September 15
Psalm 117 Dinsdag 15 September 15
Psalm 118 Woensdag 16 September 15
Psalm 119:1-8 – Alef Donderdag 17 September 15
Psalm 119:9-16 – Bet Vrydag 18 September 15
Psalm 119:17-24 – Gimel Maandag 21 September 15
Psalm 119:25-32 – Dalet Dinsdag 22 September 15
Psalm 119:33-40 – He Woensdag 23 September 15
Psalm 119:41-48 – Waw Donderdag 24 September 15
Psalm 119:49-56 – Zajin Vrydag 25 September 15
Psalm 119:57-64 – Get Maandag 28 September 15
Psalm 119:65-72 – Tet Dinsdag 29 September 15
Psalm 119:73-80 – Jod Woensdag 30 September 15
Psalm 119:81-88 – Kaf Donderdag 01 Oktober 15
Psalm 119:89-96 – Lamed Vrydag 02 Oktober 15
Psalm 119:97-104 – Mem Maandag 12 Oktober 15
Psalm 119:105-112 – Noen Dinsdag 13 Oktober 15
Psalm 119:113-120 – Samek Woensdag 14 Oktober 15
Psalm 119:121-128 – Ajin Donderdag 15 Oktober 15
Psalm 119:129-136 – Pe Vrydag 16 Oktober 15
Psalm 119:137-144 – Tsade Maandag 19 Oktober 15
Psalm 119:145-152 – Kof Dinsdag 20 Oktober 15
Psalm 119:153-160 – Resj Woensdag 21 Oktober 15
Psalm 119:161-168 – Sin/Sjin Donderdag 22 Oktober 15
Psalm 119:169-176 – Taw Vrydag 23 Oktober 15
Psalm 120 Maandag 26 Oktober 15
Psalm 121 Dinsdag 27 Oktober 15
Psalm 122 Woensdag 28 Oktober 15
Psalm 123 Donderdag 29 Oktober 15
Psalm 124 Vrydag 30 Oktober 15
Psalm 125 Maandag 02 November 15
Psalm 126 Dinsdag 03 November 15
Psalm 127 Woensdag 04 November 15
Psalm 128 Donderdag 05 November 15
Psalm 129 Vrydag 06 November 15
Psalm 130 Maandag 09 November 15
Psalm 131 Dinsdag 10 November 15
Psalm 132 Woensdag 11 November 15
Psalm 133 Donderdag 12 November 15
Psalm 134 Vrydag 13 November 15
Psalm 135 Maandag 16 November 15
Psalm 136 Dinsdag 17 November 15
Psalm 137 Woensdag 18 November 15
Psalm 138 Donderdag 19 November 15
Psalm 139 Vrydag 20 November 15
Psalm 140 Maandag 23 November 15
Psalm 141 Dinsdag 24 November 15
Psalm 142 Woensdag 25 November 15
Psalm 143 Donderdag 26 November 15
Psalm 144 Vrydag 27 November 15
Psalm 145 Maandag 30 November 15
Psalm 146 Dinsdag 01 Desember 15
Psalm 147 Woensdag 02 Desember 15
Psalm 148 Donderdag 03 Desember 15
Psalm 149 Vrydag 04 Desember 15
Psalm 150 Maandag 07 Desember 15

Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.


Chris van Wyk

Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar

  • Chris van Wyk on Psalm 119:169-176Absoluut!
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 119:169-176Psalm 119 is voorwaar ñ baie Geseënde Psalm
  • Chris van Wyk on Psalm 119:145-152Dis self opnuut weer ‘n vreugde vir my.
  • originalblizzard19aaa84c56 on Psalm 119:145-152Ek was altyd baie langtand om Ps 119 aan te durf, nou wens ek dat dit nie ophou nie... Ps 119 is te kort!!! PDH
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 119:105-112Goeie middag, baie dankie vir die deel van die kosbare verhaal wat so gepas is met die Psalm
  • originalblizzard19aaa84c56 on Psalm 119:1-8Sien waarlik die nou verband tussen OT EN NT. waarlik verhelderend. אמן
  • Chris van Wyk on Psalm 118:19-29Ek gee maar net aan wat ek ontvang het. Dit bly egter 'n kosbare voorreg.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 118:19-29Goeie môre, baie dankie dat u met ons deel wie en waar die vertaaling van die Bybel sy oorsprong gekry het, dit is so kosbaar, baie dankie vir een en elkeen wat deel is en was om hierdie kosbare woord ook vir ons in ons Taal te kon uitlê
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 110Baie dankie vir hierdie kosbaarhede wat u met ons deel. Ek het Openbaring 22 gelees en dit klink baie soos die tuin van Eden, hy praat van die boom van lewe. Die sondeval gemaak dat die mens gesondig het en dat hul nie meer in die tuin kon woon nie asgevolg van die sonde.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 109:6-19Goeie middag, ek wil ook by las dat in Psalm 139:23 bid David;"Deurgrond my, O GOD, en ken my hart, toets my en ken my gedagtes" GOD ken die mens en HY deersoek die hart en die gedagtes. Ek het self al telkens gebid, HERE vergewe hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie en dan soos die woord sel…
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 107:33-38Baie dankie vir hierdie verduideliking. Ons lees die eerste keer van Baäl-Peor in Numeri 25. Baäl was die Kanaänitiese god van vrugbaarheid, terwyl Peor verwys na die berg in Moab waar hy onder andere aanbid is. Hy is ook in Kanaän aanbid en was 'n groot versoeking vir die Israeliete met hulle vesti…
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 107:33-38GOD is so goeie GOD. HY gee vir ons die voorskrifte vanaf Deut. 28 en dan volg HY dit ook op in Psalm 107 en sê as ons net doen wat HY ons beveel sal dit met ons goed gaan en ons geseënd wees, nie oor ons nie, maar oor GOD en wie HY is.
  • Chris van Wyk on Psalm 106:43-48Ons lees die eerste keer van Baäl-Peor in Numeri 25. Baäl was die Kanaänitiese god van vrugbaarheid, terwyl Peor verwys na die berg in Moab waar hy onder andere aanbid is. Hy is ook in Kanaän aanbid en was 'n groot versoeking vir die Israeliete met hulle vestiging in die Beloofde Land.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 107:1-9Psalm 1:1 Stel dit so mooi hoe ons, ons pad moet hou en dat ons moet hou en bly by GOD se gebooie
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 106:43-48Goeie naand, Psalm 106: 28 Kan u asb vir my verduidelik wat Baâlpeor is ? Baie dankie Amanda