Eenduisend Intekenaars
Ons het so pas die EENDUISEND INTEKENAAR kerf bereik.
Baie dankbaar!
So ‘n bietjie statistiek:
- Die hele NT se 260 hoofstukke is reeds verlede jaar afgehandel.
- Van die OT se 929 hoofstukke het ek reeds 496 behandel – 53,39%
- In die volgende twee jaar sal ek DV poog om die 433 hoofstukke wat oorbly, af te handel.
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Onlangse kommentaar