Skip to main content

Course Category: Bybelboeke

  • Genesis

    by Chris van Wyk
    54 Lessonsin

    Die woord Genesis beteken oorsprong of begin. So lui die Griekse titel van die boek. Die Hebreeuse titel beresjît beteken: “ In die begin”. Genesis begrond daarmee die verhaal van Israel in die oorsprong van alle dinge. Die God van Abraham, Isak en Jakob, Elohim, is die God van al die nasies, trouens van die […]

    Preview this course - (1 preview lessons)

  • Eksodus

    by Chris van Wyk
    2 Lessonsin

    Waar Genesis die verhaal van Israel in die oorsprong van alle dinge begrond het, begrond die verhaal van Eksodus die verhaal van Israel in die verlossing uit Egipte.  Eksodus sê daarmee dat die God van die heelal, die God van die nasies, die God van die aartsvaders is ook die God van Moses wat God se […]

    Preview this course - (1 preview lessons)

Onlangse kommentaar