Skip to main content

Bou of breek ons die aarde?

https://washtheocon.org/francis-and-bartholomew/Gelowiges dink baie keer dat die bekommernis oor die aarde en die ekologie ’n groen saak is. Dit is iets vir HULLE, nie vir ONS nie. Feit is dat ons daarmee een van die sentrale waarhede van die geloof verloën, iets waarvan ons meesal onbewus lewe. In hierdie voortslepende droogte in die Wes- en Oos-Kaap (en verder) is dit iets waaroor ons gerus beter kan nadink, vanuit ‘n Bybelse perspektief daaroor. Lees gerus hierdie preek van my (uit 2012) om jou denke uit te daag en te verander. Dit neem jou op ’n toer deur die Bybel om die plek van die ekologie, die sorg en bewaring van die aarde, in die verlossingsplan van God uit te wys. Daar is ook verskeie verwysings na ander artikels wat jou kennis hieroor kan verbreed.


Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar