Perspektiewe oor oordeel, veroordeling en beoordeling
Ek het ‘n navraag gekry oor die rol wat oordeel en veroordeling in gelowiges se lewe mag speel, indien enigsins:

“Die woord ‘veroordeel’ is nogal ‘n tameletjie onder Christene. Ek verstaan dit dat ons nie die mens moet veroordeel nie, maar die sonde wat gedoen word. Ons is tog instrumente in GOD se hande om vir mekaar die regte pad aan te wys? Of beteken die ‘nie veroordeel nie’ dat ons alles moet verdra in liefde? Hoe anders gaan ek weet as ek iets doen wat die HERE bedroef, as iemand my nie op my verkeerde dade wys nie?”
Perspektiewe
Hier is ‘n paar perspektiewe vir nadenke oor hierdie groot vraagstuk:
Onlangse kommentaar