Helen SieberhagenonMarkusGoeiedag dominee Kan jy asb vir my die Excel file stuur? Ek en my man doen nou 'n dissipelskap kursus deur Charl en Annatjie Cilliers. My epos is hsieberhagen221@gmail.com Baie dankie vir Bybelskool, dit help my baie, boonop in ons Afrikaanse taal. Groete, Helen Sieberhagen
noisilyagile56760a9411onLukas 8:26-39 – Jesus red besetenes van hulle demoneBaie dankie Chris. Ek gebruik bybelskool se uitleg daagliks in my stiltetyd. Dis vir my baie insiggewend en ek geniet dit. Alle eer aan ons Heer en Meester. Hou asb vol met die goeie wer. Groete Gert Swanepoel George
originalblizzard19aaa84c56onPsalm 31:20-25Ps 31..dankie vir leiding. Besef hoe kosbaar is die belegging in die koninkryk wat steeds toeneem in waarde. V 20
GerhardonPsalm 31:15-19Ek het die jaar begin met “Praying the Bible” van Donald Whitney. Nou terug na die Psalms saam met jou. In die vroee 90s het hierdie woorde “Bid die Bybel” my leer praat met God. Dankie. Dis kosbaar. Ons is voorwaar “veilig in Sy hande”.
Onlangse kommentaar