Skip to main content

Beplanning 2015-2016

Ek het al 1189 Bybelboek hoofstukke in die gemeente Somerstrand gelees en 9 Maart 2016 klaar gemaak. (opgedateer 8 Augustus 2016).  Ek het aanvanklik beplan om as volg voort te gaan, maar ek herbesin op die oomblik daaroor en sal DV binnekort laat weet wat my besluit is vir die res van die jaar.

Vierde kwartaal 2016 Genesis
2017 Eksodus, Levitikus, Numeri, Deuteronomium
2017 Josua, Rigters

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar