Wie is God?

0 of 368 lessons complete (0%)

Wat is die Drie-eenheid? – Matteus 28:19; 2 Korintiërs 13:13

You don’t have access to this lesson

Please register or sign in to access the course content.

Gaan dan, maak al die nasies my dissipels, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. (NLV)

Mag die genade van die Here Jesus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees met julle almal wees. (NLV)

1. Onderstreep die kern gawe van elke persoon in die Drie-eenheid. Wat beteken dit vir jou?

2. Die beskrywings van die Drie-eenheid word aan ‘n opdrag tot dissipelskap en ‘n belofte van God se seën verbind? Hoe raak dié opdrag en belofte jou?

3. Lees die verse later vandag weer om jou aan God se opdrag en belofte te herinner.

4. Jy kan later vanaand albei gedeeltes lees in die konteks van Matteus 28 en 2 Korintiërs 13 sowel as my bydraes daaroor: Matteus 28 – Jesus staan op uit die dood en gee die Groot Opdrag aan sy dissipels; 2 Korintiërs 13 – Groei in geestelike volwassenheid.


Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.