Wie is God?

0 of 368 lessons complete (0%)

Wat is die geloofsbelydenis van Nicea? – Romeine 10:9-10

You don’t have access to this lesson

Please register or sign in to access the course content.

‘n Simbool vir die Trinitariese karakter van die Geloofsbelydenis van Nicea

As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy verlos word. Want as ons glo met ons hart, word ons vrygespreek en as ons met ons mond bely, word ons verlos. (NLV)

1. Die Bybeltekste dié week hou verband met die kern van die geloofsbelydenis van Nicea. Dit is van die tekste waarop dit gebaseer is. Hierdie teks uit Romeine 10 kom uit die hart van drie hoofstukke waar Paulus oor die uitverkiesing praat. Watter twee kernsake lig hy hier oor geloof en belydenis uit?

2. Hoe hou geloof en belydenis verband met die uitverkiesing?

3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner dat God jou uitgekies het om in Hom te glo en sy Naam in hierdie wêreld te bely.

4. Jy kan later vanaand die verse weer in die konteks van Romeine 10 lees en my bydrae daaroor: Romeine 9-11 – Die Jode se volle getal sal gelowig word.


Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.