Wie is God?

0 of 368 lessons complete (0%)

Kan jy deur die wet of goeie werke gered word? – Filippense 2:12-13

You don’t have access to this lesson

Please register or sign in to access the course content.

My geliefdes, julle was altyd baie gehoorsaam toe ek by julle was. Noudat ek weg is, moet julle nog meer gehoorsaam wees. Vol ontsag en eerbied vir God moet julle voortgaan om aan julle verlossing gestalte te gee. Dis mos God wat die gewilligheid en die vermoë in julle bewerk om te handel volgens wat Hy graag wil hê! (NLV)

1. God roep ons om aan ons verlossing gestalte te gee. Wat beteken dit en hoekom is dit nodig?

2. Hoe bewerk God die gewilligheid en vermoë in ons lewe om te handel soos Hy graag wil hê? Wat doen God en wat doen ons?

3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan God wat jou die gewilligheid en vermoë gee om aan jou verlossing gestalte te gee.

4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van Filippense 2 sowel as my bydrae daaroor: Filippense 2:5-30 – Jesus se selfontlediging inspireer ons as ligdraers in die wêreld.


Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.