God se bekende en verborge wil

Daar is ten minste vier maniere waarop die Bybel oor God se wil praat, waarvan sommige dele aan ons bekend gemaak word en ander dele verborge bly.  Ek kan dit só opsom: Die Bybel maak aan ons in die eerste plek God se wil vir die lewe bekend. Dele van sy wil bly steeds verborge, … Continue reading God se bekende en verborge wil