- Bybelskool - https://bybelskool.com -

WEEK 9 – Jesaja 62-66

Ons lees die laaste 5 hoofstukke van Jesaja, voordat ons in die laaste week gaan kyk na die wyse waarop Jesaja in die Nuwe Testament aangehaal word.

Donderdag 15 Maart Jesaja 62
Vrydag 16 Maart Jesaja 63
Maandag 17 Maart Jesaja 64
Dinsdag 18 Maart Jesaja 65
Woensdag 19 Maart Jesaja 66
[1]   [2]   [3]  

View all posts in this series
3 Comments (Open | Close)

3 Comments To "WEEK 9 – Jesaja 62-66"

#1 Comment By Willem Hatting On March 22, 2011 @ 11:07

Dis n wonderlike voorreg om op internet deel te kan wees van die bybelskool.Dr. Chris, baie dankie vir jou daaglikse e-pos kommentare wat ons elke dag so stiptelik ontvang.Prys die Here dat hy via hierdie kanaal vir ons die voorreg gee om hierdie geloofsreis saam met julle te kan mee maak.
Ek sal dit baie waardeer indien u vir my so gou as moontlik kan laat weet oor die volgende bybelboek wat u gaan behandel, sodat ons dit vroegtydig in ons gemeente/s kan bekend stel.
(Vryheid NG Moedergemeente asook NG Vryheid Suid-Oos)
Groete, Willem Hatting

#2 Comment By Chris van Wyk On March 22, 2011 @ 11:26

Volgende kwartaal behandel ons die evangelie van Johannes. Ons begin 20 April en gaan in 5 weke die evangelie deurlees. Ek sal binnekort meer inligting daaroor gee. Dankie vir jou waardering! Seën, Chris.

#3 Comment By Chris van Wyk On March 22, 2011 @ 11:58

Hier is die datums en leesplan vir die evangelie van Johannes vir die 2de kwartaal 2011 wat 20 April begin: [80]