Bybelskool

Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments (10)

  • Avatar

    anoesjka kouter

    |

    Ek praat baie in tale wane ek bid betykeer wonder ek wat ek se en is dit ek wat prt

    Reply

  • Avatar

    George Roux

    |

    In ‘n ander taal praat.Chris,ons kan nie net stilstaan by ‘n teksvers;1 Korintiërs 29 nie.Verwarring kan maklik plaasvind as ‘n mens nie die konteks by lees nie.Vers 31 sê ook egter;”(lewende bybel vert.)Julle moèt MOEITE DOEN om die belanrikste gawes te hê.”Lees 1 Kor. 14 vers 2 tot 5 ook by.As jy in tale bid,bid jy tot God self,al verstaan jy en ander nie die taal nie,GOD VERSTAAN DIT.Selfs die duiwel verstaan nie die taal nie en kan dus nie probeer om die gebed te verhinder nie.Vers 5 sê Paulus,Ek sou BLY WEES as JULLE ALMAL IN TALE KON PRAAT……Wanneer so ‘n taal effektief gebruik wil word,gebruik dit in jou private stilte tyd.Ervaar die stigting wat dit in jou gees mee bring.Die Heilige Gees gebruik dan diè woorde om jou gebed aan God te bied’ Romeine 8 vers 26 en 27′.Ek stel voor,vra die Here,bekom die ,spreek in ander tale’ en skryf oor die ondervinding wat jy beleef. Dankie

    Reply

    • Avatar

      Lerina

      |

      Ek stem saam met Chris, ja mens moet daarna kyk in konteks en dus ook eintlik die hele 2 Kor 12 bestudeer. Wat my keer op keer opval wanneer ek mensies teëkom wat so onwaardig voel omdat hulle God voluit dien, die vrugte van die Gees uitleef en ‘n diep verhouding met die Vader het, en tog nie die gawe van tale ontvang het nie, is vanaf vers 7 – 11 … want aan EEN word deur die Gees ‘n woord van wysheid gegee … aan ‘N ANDER, ‘n woord van kennis, … aan ‘N ANDER geloof …. ens. ……. en dan vers 11 wat sê AL hierdie dinge werk een en dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos Hy wil.
      Glo my tale is belangrik, en moet verseker be-oefen word as dit jou gawe is. Ek is net so versigtig om dit as enigste kriteria te gebruik as teken van vervulling met die Heilige Gees.

      Reply

  • Avatar

    Jattie

    |

    Chris, ek worstel met wat mense noem, ‘n bid taal. Ons sel groep lede getuig almal dat hulle intense salwing en krag ondervind wanneer hulle in hul bidtaal met God praat. Ek het aan hulle die vraag gevra, en ook genoem dat ek net sulke kragtige en intieme oomblikke saam met die Here beleef, en maak dit dan my gebed minder intens, of is daar minder diepte in my verhouding met die Here as hulle s’n? Ek glo hulle praat uit ondervinding uit, want hulle almal se ervaring kom ooreen. Hulle sê dat ek moet rustig wees daaroor en dit wel nog sal ondervind. Ek smeek die Here om dit aan my te openbaar, maar ek kry nêrens skrif daaroor in die Bybel nie. Ek voel indien dit so belangrik is, en die Here nie ‘n aanhanger van persoon is nie, dan moet Hy dit mos ook aan my kan gee? Kan jy asb vir my meer duidelikheid gee aangaande dit?

    Reply

    • Avatar

      Chris van Wyk

      |

      Hi Jattie, jy sal dit nie in die Bybel kry nie, want dit staan nie daar nie. Almal kry nie die gawe van tale nie (1 Kor 12:10,28,30; 13:8). Dit is ook in rangorde minder belangrik as die ander gawes (1 Kor 14:5). Gebed is kommunikasie, so ‘n verstaanbare kommunikasie sal jou hart en lewe meer beïnvloed as iets wat onverstaanbaar is. Dit beteken nie dat tale verkeerd is nie, maar dat niemand jou moet probeer oortuig dat dit die belangrikste gawe is of dat almal dit moet beoefen nie.

      Reply

  • Avatar

    Magda Pretorius

    |

    Hi Chris. Baie baie dankie. Ek worstel al maande lank daarmee. Ons charismatiese kerk glo dat jy nie die Heilige Gees ontvang het as jy nie ontslae bid/praat nie. Dit laat mens minderwaardig voel al glo jy hart en siel dat jy die gees ontvang het na doop.
    Ek is bly vir die Here vir die antwoord wat ek kon vind deur op die artikel af te kom. Halleluja!

    Reply

    • Avatar

      Chris van Wyk

      |

      Ek is bly, Magda. ‘n Fokus op tale kan keer dat jy die gawes wat die Gees wel gee na waarde ag. Geniet die reis wat God met jou onderneem na ‘n groter en dieper bewussyn van Homself en sy roeping vir jou op aarde.

      Reply

Leave a comment

Onlangse kommentaar

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Die woord wegraping kom nie in die Bybel voor nie. Dit is ‘n afleiding wat gemaak word op grond van die beskrywing van Jesus se hemelvaart en ons ontmoeting met Hom in 1 Tessalonisense 4.

  • Avatar

    Past C Tities

    |

    Pastoor ek soek graag Meer inligting oor rampe veral geestelik

    Dankie vir u wonderlik ervaring wat u met andere deel

  • Avatar

    Milana Van Rooyen

    |

    Goeie dag

    Waar in bybel staan die woord wegraping …
    Skrif asb
    Dankie
    Millanie

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Marietjie. Die gedeelte wys dat ‘n mens ‘n oppervlakkig verhouding met Jesus kan hê, wat dinge soos profetiese aktiwiteit insluit (kyk na Mrk 9:38; Hand 19:13 waar spesiek na duiweluitdrywery verwys word wat deur ander groepe gedoen is). Maar, waar jy nie gehoorsaam is aan Jesus en die wet verbreek – soos Hy hier uitspel – beteken jou verhouding niks nie. Die 1933 / 53 vertaling het in vers 23: “julle wat die ongeregtigheid werk!”. maar die 1983-vertaling het heel korrek “julle wat die wet van God oortree.” Die 2020-vertaling vertaal ook so: “julle wat wetteloosheid bedryf!” Dissipelskap behels dus dat jy God in elke detail van sy Woord gehoorsaam, nie maar net duiwels uitdryf nie.

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Dankie Kobus! Eenvoudige rede. In die gemeente het ek by Genesis begin, maar eers my bydraes op die web begin plaas toe ek by die twee Samuel boeke gekom het. Ek het toe aan die einde weer teruggegaan na Genesis en dit deurgewerk op die web tot by Rigters. Maar, ek het ook ‘n bietjie rondgespring bv met die vyf Psalmboeke, en dit afgewissel met ander Bybelboeke.

  • Avatar

    Abram Pretorius

    |

    Kan Dominee my asseblief help met die volgende vrae en wat die skrif daaroor sê

    1.Wat is liefde
    2.Wat is romanse
    3.Wat is n verhouding tussen twee mense (man en vrou)
    Ek wil graag duidelikheid daaroor kry om dit beter te verstaan

  • Avatar

    Kobus Viljoen

    |

    Goeie dag.
    Eerstens wil ek my dank aan jou uitspreek vir jou unieke metode om die Bybelboeke so te ontleed. As gevold daarvan, het jy my so vasgevang in die Ou Testament dat ek nou ‘n groot liefde daarvoor ontwikkel het. Dit is nou maar net so – Die OT trek my aan en wil ek alles daarvan weet en leer. Ek wil weer die OT se boeke deurwerk maar let op dat jy nie by die pentateug begin het nie maar wel by die Samuel Boeke? Is daar ‘n spesifieke rede daarvoor?

  • Avatar

    Marietjie van Niekerk

    |

    Ds Chris ek het n vraag oor Matt 7: 21 – 23. Ek het Die Bergrede en Matt 7 aan hand van Adrio Konig se boek gedoen. My vraag is, hoe kan iemand in die Naam duiwels uitdryf en wonders doen, maar tog nie in verhouding met Jesus Christus wees nie? Dis asof daar teen strydigheid is – kom sulke games nie van die Heilige Gees nie? Maar ten spyte is daar nie verhouding met die Here nie?