Export date: Mon Jan 18 19:46:58 2021 / +0000 GMT
|
Psalms 90-106
Hoe om die Bybelboek te lees
Die Bybel moet ons lewe vorm. Daarvoor is dit nodig dat ons leer om die Bybel te leef terwyl ons dit lees. Daardeur hoor ons die stem van God in die Bybel, leer ons hoe om Jesus prakties te volg, en skryf die Gees ons in God se verhaal met die wêreld in.
Een van die maniere wat gelowiges deur die eeue gebruik het om die Bybel só te lees, dat dit jou lewe beïnvloed, jou transformeer, is Lectio Divina, geestelike of goddelike lees.
Gebruik die volgende metode om hierdie Bybelboek deur te werk:
RUS
- Raak stil. Dink na oor wat die afgelope 24 uur gebeur het. Dank God vir die goeie. Gee vir Hom die slegte.
HOOR
- Lees die gedeelte in die Bybel soos dit aangetoon word. Fokus op wat jou tref.
- Lees my bydrae oor die gedeelte.
- Kies een gedagte wat jou tref en dink daaroor na. Dink veral oor die praktiese betekenis daarvan vir jou.
- Antwoord die Here in gebed.
- Geniet ‘n paar oomblikke die teenwoordigheid van die Here sonder woorde.
LEEF
- Besluit op ‘n praktiese manier om op God se woord aan jou te reageer.
View all posts in this series- Inleiding op die 4de Psalmboek: Psalms 90-106 1
- Psalm 90 – Leer ons ons dae só gebruik dat ons wysheid bekom 2
- Psalm 91 – Ja, U, Here, is my skuilplek! 3
- Psalm 92 – Groots is alles wat U doen, Here 4
- Psalm 93 – God is Koning oor die wêreld en in die geloofsgemeenskap 5
- Psalm 94 – U wat onreg straf, verskyn tog! 6
- Psalm 95 – Die Here is ons God, en ons is sy volk 7
- Psalm 96 – Sing en getuig tot eer van die Regeerder en Regter van die aarde 8
- Psalm 97 – Verbly julle, liefhebbers van die Here 9
- Psalm 98 – Hy kom om oor die aarde te heers 10
- Psalm 99 – Kom buig in aanbidding voor Hom: Heilig is Hy! 11
- Psalm 100 – Juig al wat leef, juig voor die Heer! 12
- Psalm 101 – Ek wil my daaraan wy om met integriteit te lewe 13
- Psalm 102 – Hy sal ons gebed nie minag nie 14
- Psalm 103 – Ek wil die Here loof met alles wat in my is 15
- Psalm 104 – Hoe groot is U, hoe groot is U! 16
- Psalm 105 – Maak aan die nasies bekend wat Hy gedoen het 17
- Psalm 106 – Verlos ons, Here ons God! 18
|
|
Links: - https://bybelskool.com/inleiding-op-die-4de-psalmb oek-psalms-90-106/
- https://bybelskool.com/psalm-90-leer-ons-ons-dae-s o-gebruik-dat-ons-wysheid-bekom/
- https://bybelskool.com/psalm-91-ja-u-here-is-my-sk uilplek/
- https://bybelskool.com/psalm-92-groots-is-alles-wa t-u-doen-here/
- https://bybelskool.com/psalm-93-god-is-koning-oor- die-wereld-en-in-die-geloofsgemeenskap/
- https://bybelskool.com/psalm-94-u-wat-onreg-straf- verskyn-tog/
- https://bybelskool.com/psalm-95-die-here-is-ons-go d-en-ons-is-sy-volk/
- https://bybelskool.com/psalm-96-sing-en-getuig-tot -eer-van-die-regeerder-en-regter-van-die-aarde/
- https://bybelskool.com/psalm-97-verbly-julle-liefh ebbers-van-die-here/
- https://bybelskool.com/psalm-98-hy-kom-om-oor-die- aarde-te-heers/
- https://bybelskool.com/psalm-99-kom-buig-in-aanbid ding-voor-hom-heilig-is-hy/
- https://bybelskool.com/psalm-100-juig-al-wat-leef- juig-voor-die-heer/
- https://bybelskool.com/psalm-101-ek-wil-my-daaraan -wy-om-met-integriteit-te-lewe/
- https://bybelskool.com/psalm-102-hy-sal-ons-gebed- nie-minag-nie/
- https://bybelskool.com/psalm-103-ek-wil-die-here-l oof-met-alles-wat-in-my-is/
- https://bybelskool.com/psalm-104-hoe-groot-is-u-ho e-groot-is-u/
- https://bybelskool.com/psalm-105-maak-aan-die-nasi es-bekend-wat-hy-gedoen-het/
- https://bybelskool.com/psalm-106-verlos-ons-here-o ns-god/
|
Post date: 2014-05-07 10:37:34 Post date GMT: 2014-05-07 08:37:34
Post modified date: 2014-05-23 06:01:06
Post modified date GMT: 2014-05-23 06:01:06
|
|
Export date: Mon Jan 18 19:46:58 2021 / +0000 GMT
This page was exported from Bybelskool
[ https://bybelskool.com ]
Export of Post and Page has been powered by [ Universal Post Manager ] plugin from
www.ProfProjects.com
|