Bybelskool

Psalms 107-150

Hoe om die Bybelboek te lees

Psalm107Die Bybel moet ons lewe vorm. Daarvoor is dit nodig dat ons leer om die Bybel te leef terwyl ons dit lees. Daardeur hoor ons die stem van God in die Bybel, leer ons hoe om Jesus prakties te volg, en skryf die Gees ons in God se verhaal met die wêreld in.

Ons gaan die 43 Psalms van die vyfde Psalmboek elke weeksdag lees, behalwe Psalm 119 wat weens die lengte daarvan in 22 dele gelees gaan word.  Dit gee 64 “Psalms” wat in 17 dae in die derde kwartaal en 47 dae in die vierde kwartaal gelees gaan word.  Ons begin 31 Augustus en eindig 7 Desember.  Tussen-in is daar ‘n week waarin ek nie iets gaan plaas nie, weens die Algemene Sinode.

Hier is skakels na die vorige vier Psalmboeke wat al by die Bybelskool behandel is, sowel as die skakel na die volgende reeks Psalms:

Hier is ook ‘n visuele lusmaker van die belangrikste verse in dié reeks:

View all posts in this series
     

Comments (1)

  • Avatar

    lenie gerber

    |

    baie dankie vir `n wonderlike Bybelstudie. Ons gebruik dit aanvullend met ons ander studie van Psalms. Kan nie wag vir die volgende Psalms om te verskyn nie. Seën.

    Reply

Leave a comment

Onlangse kommentaar

  • Avatar

    Pietie

    |

    More
    Geseënde dag vir jou en jou gemeente.
    Dankie vir alles wat jy doen.
    Weskus groete

  • Avatar

    hendrik

    |

    more CHRIS , Chris ons huiskerk [ sellgroep ] wil graag die twee boeke van Petrus bestudeer , is daar enige boeke of leestof wat jy sal aanbveel ?

    n Geseende dag

  • Avatar

    Magdel van Tonder

    |

    Dit is vir my ‘n baie groot voorreg om deel van hierdie Bybelskoolfamilie .te wees. Elke boodskap vul my lewe meer en meer met Christus.

  • Avatar

    San-Mari Hattingh

    |

    Goeie Naand, kan ek ook asb die bostaande inligting kry.

  • Avatar

    Marelize

    |

    goeie middag ek het ook ‘n taak oor ballingskap , kan u asb vir my ook inligting stuur?

Prontuit die Waarheid