This page was exported from Bybelskool [ https://bybelskool.com ]
Export date: Wed May 22 10:39:32 2019 / +0000 GMT

Psalms 107-150



Hoe om die Bybelboek te lees

Psalm107 Die Bybel moet ons lewe vorm. Daarvoor is dit nodig dat ons leer om die Bybel te leef terwyl ons dit lees. Daardeur hoor ons die stem van God in die Bybel, leer ons hoe om Jesus prakties te volg, en skryf die Gees ons in God se verhaal met die wêreld in.

Ons gaan die 43 Psalms van die vyfde Psalmboek elke weeksdag lees, behalwe Psalm 119 wat weens die lengte daarvan in 22 dele gelees gaan word.  Dit gee 64 “Psalms” wat in 17 dae in die derde kwartaal en 47 dae in die vierde kwartaal gelees gaan word.  Ons begin 31 Augustus en eindig 7 Desember.  Tussen-in is daar ‘n week waarin ek nie iets gaan plaas nie, weens die Algemene Sinode.

Hier is skakels na die vorige vier Psalmboeke wat al by die Bybelskool behandel is, sowel as die skakel na die volgende reeks Psalms:

Hier is ook 'n visuele lusmaker van die belangrikste verse in dié reeks:

View all posts in this series

 

 


Post date: 2014-05-07 10:38:11
Post date GMT: 2014-05-07 08:38:11
Post modified date: 2015-08-24 08:00:33
Post modified date GMT: 2015-08-24 06:00:33

Powered by [ Universal Post Manager ] plugin. MS Word saving format developed by gVectors Team www.gVectors.com