This page was exported from Bybelskool [ https://bybelskool.com ] Export date:Mon Jan 18 20:23:32 2021 / +0000 GMT ___________________________________________________ Title: Prontuit die Waarheid - Week 48 --------------------------------------------------- In hierdie sessie gee ek die storielyn van Jesus tot dusver weer in 'n kort 16 punt oorsig. Sy geboorteverhale tot by sy doop en versoeking. Sy aanvanklike bediening in Galilea tot by ekskursies na Tirus en Sidon, Dekapolis, Sesarea-Filippi terug tot in Kapernaum. Ek het twee vrae gekry wat ek beantwoord:• Hoekom was die dissipels bang om Jesus uit te vra oor sy dood?• Hoe ontvang jy iemand in Jesus se Naam? Ek bespreek Jesus se tweede aankondiging van sy dood en opstanding en sy lering dat grootheid in diens opgesluit lê. Onthou die materiaal kan hier afgelaai word. Jy kan steeds hier inskryf. --------------------------------------------------- Images: --------------------------------------------------- --------------------------------------------------- Post date: 2020-05-04 11:18:21 Post date GMT: 2020-05-04 09:18:21 Post modified date: 2020-05-05 10:00:30 Post modified date GMT: 2020-05-05 08:00:30 ____________________________________________________________________________________________ Export of Post and Page as text file has been powered by [ Universal Post Manager ] plugin from www.gconverters.com