Opsomming van Jesus se boodskap aan sy kerk

Jesus Christus se nalatenskap aan sy kerk is dat Hy in sy kerk teenwoordig is en bly.  Dit sien ’n mens in die wyse waarop Hy die sewe gemeentes wat in Openbaring 1-3 genoem word, en hulle leiers, begelei.  Hy maak daarom nie net bekend wat hierna gaan gebeur nie (Openb. 1), maar roep die kerk op om getrou te bly tot by sy Wederkoms (Openb. 2) en te alle tye te fokus op gemeenskap met Hom (Openb. 3).

In sy boodskap aan die sewe gemeentes gee Hy vir die kerk van alle eeue sewe fokuspunte wat in verskillende situasies hulle gemeenskap met Hom kan verdiep en beskerm:

  • Herontdek julle eerste liefde” – die boodskap aan Efese as die entoesiasme en Gees-drif taan – 2:1-7
  • Bly getrou tot die dood toe” – die boodskap aan Smirna in tye van verdrukking – 2:8-11
  • Getroue bekeerlinge ontvang geestelike voedsel” – die boodskap aan Pergamum in tye van leerdwaling – 2:12-17
  • Hou vas aan die Seun van God tot met sy wederkoms” – die boodskap aan Tiatira in tye van lewenstyl kompromieë – 2:18-29
  • Skrik wakker en versterk dié wat oorbly” – die boodskap aan Sardis in tye van geestelike doodsheid – vers 1-6
  • Hou vas wat julle het, totdat Ek kom” – die boodskap aan Filadelfia in tye van beproewing – vers 7-13
  • Wees dan ywerig en bekeer jou” – die boodskap aan Laodisea in tye van geestelike armoede – vers 14-22
View all posts in this series

Openbaring


Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments

  • Ons het die naweek by Porterville die 22 watervalle gaan stap.Dit het my laat dink aan die 22 hoofstukke van Openbaring.
    Openbaring 22 beskryf hoe die lewende water uit die troon van God vloei.
    Na die 21 ste waterval heel bo is dit die opvanggebied waarvandaan die water na die watervalle vloei.
    Ek is seker dat God se Woord nog baie meer in Sy Skepping gesien kan word as ons net fyn sal luister na Sy Gees en oplet na Sy Skepping. Alles is tog deur die Vader geskep om Jesus ten volle aan ons te Openbaar.

Maak 'n opmerking

  • Chris van Wyk on Eksodus 36:2-38👍
  • Dave on Eksodus 36:2-38Moses was voorwaar 'n baie bevooregte man. Maak mens amper jaloers. Die offers laat my dink....
  • Chris van Wyk on Eksodus 26Hi Faan, ja, hulle het gebruik wat beskikbaar was, hoewel van die materiaal natuurlik ook saam gekarwei kon gewees het op trek van die Rooi See af. Di…
  • Chris van Wyk on Eksodus 27Hi Isaac, die Israeliete word in Jesaja 52:11 die opdrag gegee om niks onheiligs van Babel met hulle saam te neem terwyl hulle terugkeer na hulle land…
  • Chris van Wyk on Jesus se Ek is-uitsprakeHi Isaac, daar is baie materiaal by hierdie webtuiste. Dit is alles gratis.
  • Isaac Davids on Eksodus 27Goeiemore. Hoop dit Gaan goed. Ek Wil weet wat is die betekenis of openbaring in hierdie skrif Vir vandag in Jesaja 52:11 spesifiek "draers van die He…
  • Faan de Wit on Eksodus 262 dinge wat my opval is die gebreide dolfyn of Tornyn velle as buitenste bedekking van die tabernakel. Dit beteken bemagtigde vissers moes van Sinai w…
  • Isaac Davids on Jesus se Ek is-uitsprakeHi. Ek Wil van u studie materials he asb. Dankie.
  • Chris van Wyk on Eksodus 26👍
  • Marius on Eksodus 26Amen,net so en so moet ons verstaan wie ons nou in Christus is,sodat ons so kan wandel elke dag.
  • Chris van Wyk on Romeine 10:5-13 – Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaamd staan nieDie punt van die gedeelte is dat Christus naby is. 'n Mens kan in Hom glo, want Hy het eers uit die hemel neergedaal en mens geword. Hy het toe gester…
  • Chris van Wyk on Eksodus 21Hi Frans, jy sou enige Bybelboek met die hulp van my bydraes op die webtuiste met hulle kon deurwerk. Veritas het ook 'n boek wat spesifiek op jongmen…
  • Petrus on Romeine 10:5-13 – Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaamd staan nieGoeie More Chris Dus, om the se "Wie sal opvaar, " beteken nie gelowiges en regeverdiges, maar praat van Christus in die teks? Ook, "wie sal neerdaal,…
  • Frans Joseph Scheepers on Eksodus 21Goeie more my naam is Frans Scheepers en ek het laat verlede jaar hierdie besonderse ontdekking gemaak van wat u vir die Christen wêreld doen. Ek is '…
  • Chris van Wyk on RomeineHi Mariaana, jy kan Romeine lees by hierdie skakel: http://bybelskool.com/romeine/. Volg net die skakels aan die onderkant van daardie bydrae. Oor God…
%d bloggers like this: