This page was exported from Bybelskool [ https://bybelskool.com ]
Export date: Fri Jul 20 3:08:59 2018 / +0000 GMT

WEEK 2: Markus 1:1-3:6 – Proloog en Deel 1: Bekendstelling



Hierdie week lees ons Markus 1:1-3:6 - die Proloog en Deel 1 van die evangelie, die Bekendstelling van Jesus Christus. Ek gaan dit oor die volgende 5 dae as volg lees:

Oorsigtelik die volgende opmerkings: ONTHOU: Daar gaan meesal meer as een post per dag wees.  Soms is die perikope só ryk aan betekenis óf so verskillend in inhoud, dat ek dit in aparte posts hanteer.  Sommige dae sal daar ook ekstra inligting wees, bv. 'n vergelyking van die verskillende lyste van die apostels, of 'n antwoord op 'n vraag wat iemand vra.  Kyk dus elke weeksdag dat jy elke post lees wat gepubliseer is.

 

 


Post date: 2010-01-28 00:00:30
Post date GMT: 2010-01-27 22:00:30
Post modified date: 2010-01-28 00:00:30
Post modified date GMT: 2010-01-27 22:00:30

Powered by [ Universal Post Manager ] plugin. MS Word saving format developed by gVectors Team www.gVectors.com