Bybelskool

Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments (28)

  • Avatar

    Marius Snyman

    |

    Die evangelies soos dit aangebied word op jou blad is perfek,maar is dit dalk in boekie vorm beskikbaar en wat sal die kostes daaraan verbonde wees.
    Dankie.

    Reply

  • Avatar

    Louisa C

    |

    Baie dankie! Pas klaar met Johannes en besig met Markus, maar gaan beslis die riglyne nou volg. Groot waardering!

    Reply

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Ek is besig met onderhandelinge met ‘n uitgewer, maar dit sal nog ‘n rukkie neem voor dit beskikbaar is. Hoeveel soek julle?

    Reply

    • Avatar

      Magdel van Tonder

      |

      Baie dankie vir die Bybelstudies. Ek sal ook die gedrukte weergawe wil besit. Laat weet groot asb wanneer dit beskikbaar is.

      Reply

  • Avatar

    Jannie Lategan

    |

    Hi Chris
    Ek wil graag die lêer bestel met die 4 evangelies langs mekaar. Hoe gaan ons te werk.
    Groete
    Jannie

    Reply

      • Avatar

        Riëtta

        |

        Ek volg u riglyne en bybelskool al baie jare. Is dit moontlik dat u ook die lêer met die 4 evangelies langs mekaar, aan my beskikbaar kan stel. Koning Jesus seën u met u dienswerk.

        Reply

  • Avatar

    Bertie

    |

    Liewe Ds,
    Sal ook baie graag die boek aankoop indien beskikbaar omrede ek einde Junie met pensioen gaan sal ek dit graag wil hê.

    Reply

    • Avatar

      Chris van Wyk

      |

      Watter boek praat jy van? Of is dit net die Markus lêers?

      Reply

  • Avatar

    Marius Solomons

    |

    Goeie middag my roeping is evangelis wil graag al die boeke van die begin af he asseblief waar ek moet begin as n beginner dankie

    Reply

    • Avatar

      Chris van Wyk

      |

      Ek sal begin met Matteus. Dan met die verhaal van Paulus. Al die skakels is daar. Daarna sal ek die Bybel boek vir boek deurlees. OT, NT, Psalms en Spreuke.

      Reply

  • Avatar

    Paul

    |

    Hi Chris, vele dank vir jou wonderlike werk en in-diepte ontledings, beskrywings en kruisverwysings. Sal jy groot asb ook vir my die 100 bladsye: ” E-pos my vir ‘n lêer wat al die gedeeltes langs mekaar vir jou gee wat ‘n mens kan gebruik om die evangelies saam te lees (100 bladsye dik!).” aanstuur. Christus groete, Paul

    Reply

  • Avatar

    Hannes

    |

    Goeie dag Dr van Wyk
    Is dit moontlik dat u die lêer met die 4 evangelies langs mekaar, aan my beskikbaar kan stel?
    Ek sal dit baie waardeer.
    Groete.
    Hannes

    Reply

  • Avatar

    Robbie Botes

    |

    Beste Chris

    Ek wil ook graag die lêer bestel met die 4 evangelies langs mekaar asseblief.

    Baie dankie

    Reply

  • Avatar

    reinette coetzee

    |

    Ook asb sinoptiese/parallel evangelies

    Reply

  • Avatar

    Elmarie Durand

    |

    Kan ek nog die leer bestel met die vergelykende evangelies? Dit sal baie waardeer word. Ek is nou besig om Paulus te bestudeer en het amper Handelinge deurgewerk hand aan hand met u opsommende beskrwings. Ek help verskriklik baie om party dinge beter te verstaan. Baie dankie.

    Reply

  • Avatar

    Wilhelm Williams

    |

    Goeie naand Dr. Van Wyk

    Is dit moontlik day u d leer met 4 evangelies aan my beskikbaar kan stel..
    Ek sal dit baie waardeer
    Groete
    Wilhelm

    Reply

  • Avatar

    Rence-Marié

    |

    Beste Dr van Wyk
    Sal u asseblief vir my d 4 evangelies langs mekaar stuur.
    Baie dankie vir u werk
    Groete

    Reply

  • Avatar

    Gerda

    |

    Kan jy asseblief vir my hierdie 100 bladsye epos – ek wil weet waarom die simbole gebruik word – glo dit sal vir my duideik word uit u studie.
    Baie dankie

    Reply

Leave a comment

Onlangse kommentaar

  • Avatar

    Bollie Liebenberg

    |

    Ja, om te dink, dit is die NAAM van Jesus wat so kragtig en Heilig is, mag die Heilige Gees aans ons net meer en meer Sy Grootheid en Heiligheid bekend,sodat ons Hom ten volle kan ken!

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Ek e-pos dit vir jou. Watter simbole verwys jy na?

  • Avatar

    Gerda

    |

    Kan jy asseblief vir my hierdie 100 bladsye epos – ek wil weet waarom die simbole gebruik word – glo dit sal vir my duideik word uit u studie.
    Baie dankie

  • Avatar

    David Cromhout

    |

    Dankie Jesus vir die wonderlike vooreg om Wonders in U naam te mag doen Prys U naam

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Ek maak so, Rence-Marié, Groete en seën.

  • Avatar

    Rence-Marié

    |

    Beste Dr van Wyk
    Sal u asseblief vir my d 4 evangelies langs mekaar stuur.
    Baie dankie vir u werk
    Groete

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Hannes. Ek het gekies om daardie nie te hanteer nie, om mense nie te oorlaai nie.

  • Avatar

    Hannes

    |

    Goeie dag Dr van Wyk
    Jammer om te pla.
    Die volgende Leesrooster 2021: Bybelskool bydraes vind ek nie. U hulp sal waardeer word.
    Handelinge 10:34- 43, Jesaja 25:6-9, Psalm 118: 1-2,14-24 en Markus 16: 1-8.
    Baie dankie.

  • Avatar

    Pippie

    |

    Baie dankie vir die Bybelskool.
    V23 lees ek nou anders – “as julle vir mense hulle sondes vergewe, word dit hulle deur God vergewe” – om te vergewe is so belangrik