Bybelskool https://bybelskool.com/haggai/ Export date: Mon Jan 18 19:27:05 2021 / +0000 GMT |
HaggaiHoe om die Bybelboek te leesDie Bybel moet ons lewe vorm. Daarvoor is dit nodig dat ons leer om die Bybel te leef terwyl ons dit lees. Daardeur hoor ons die stem van God in die Bybel, leer ons hoe om Jesus prakties te volg, en skryf die Gees ons in God se verhaal met die wêreld in. Een van die maniere wat gelowiges deur die eeue gebruik het om die Bybel só te lees, dat dit jou lewe beïnvloed, jou transformeer, is Lectio Divina, geestelike of goddelike lees. Gebruik die volgende metode om hierdie Bybelboek deur te werk: RUS
HOOR
LEEF
View all posts in this series
|
Links:
|
Post date: 2015-01-06 11:43:09 Post date GMT: 2015-01-06 09:43:09 Post modified date: 2015-01-06 11:43:09 Post modified date GMT: 2015-01-06 09:43:09 |
Export date: Mon Jan 18 19:27:05 2021 / +0000 GMT This page was exported from Bybelskool [ https://bybelskool.com ] Export of Post and Page has been powered by [ Universal Post Manager ] plugin from www.ProfProjects.com |