Genesis hervat DV 14 November

jammerMy program die afgelope twee weke was net te vol met ‘n sinodesitting in die Oos-Kaap en ‘n konferensie oor die Bybel.  Ek kon dus nie vorder met my plasings oor Genesis nie.  Ek lees op die oomblik ook ‘n hele paar honderd bladsye in voorbereiding vir die Algemene Sinode volgende week.  Ek gaan dus eers my normale program voortsit DV 14 November.

Jammer!


Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

%d bloggers like this: