Bybelskool

Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments (8)

  • Avatar

    Kelly Alexander

    |

    Goeie dag Chris,

    Ek het die boodskap regtig baie waardeur en sien uit na die volgende uitlegging. Dit is so aangrypend, baie dankie.

    Ek is n trotse Christen. Wat ek opgelet het in baie kerke is dat waneer ons na n preek luister op ons Sabbat dag word daar altyd verwys hoe ons moet leef, wat ons moet doen, wat ons nie mag doen nie ens. Ek het nie n probleem met dit nie, my enigste bekommernis is dat hulle ons nooit van Jesus en God vertel nie. Sodoende leer ken ons nooit ons Meester nie en dit maak dit vir my moeiliker om te verstaan hoekom sekere dinge op n sekere manier gedoen moet word. Maar het ons daardie agtergond gehad het sal ons beter verstaan en die wette beter gehoorsaam wees. Wat jy vandag uitgestuur het, het vir my baie geleer van Jesus Christus en ek kan se Ek ken Hom beter. Dankie.

    Ek het n vragie vir jou. Teen die einde van die les noem jy dat God op die sewende dag gerus het. Watter dag beskou jy as die sewende dag? Is dit n Saterdag of Sondag? En is daar enige aanhalings in die Bybel wat jou antwoord kan staaf?

    Ek vra dit nie om jou uit te daag nie, maar net om beter te verstaan.

    Hoop jy geniet die res van jou daggie:)

    Reply

  • Avatar

    Kelly Alexander

    |

    Baie dankie vir jou spoedige antwoord. Dit klaar baie op. Weereens dankie

    Reply

  • Avatar

    Karin Allen

    |

    Goeie dag, Pastoor Chris.

    Ek pas ‘n 93 jarige Tannie op en soek all geruime tyd jets wat ons geestelik kan stimuleer, ons bly tans by die Tannie se dogter en maak my lewe eindlik ondraaglik want as ek die koerant lees moet ek die wrede goed uitlaat en toe kom ek op die Bybelskool se webwerf af en prys die Here, nou val ons eers vandag saam met julle in by Genesis, maar gaan probeer opvang. Baie dankie en God seën u, want elke dag wil ek net weghardloop van my omstandighede en nou kry ek weer krag om aan te gaan!

    Baie liefde en groete

    Reply

  • Avatar

    A.J. Liebenberg

    |

    Ek sal graag ‘n boek wil aanbeveel oor Genesis 1 tot 11:
    The Genesis Account deur Jonathan D. Sarfati
    Dit is absoluut noodsaaklik dat ons Genesis as ‘n historiese boek sal lees Genesis 2:4 “Dit dan is die GESKIEDENIS van die hemel en die aarde toe hulle geskep is.”
    Exodus 20:11 “Die Here het in ses dae die hemel en alles daarin gemaak, die aarde en alles daarop, die see en alles daarin…”
    My vraag is: Sou God dit so laat opteken het (ses dae skepping) net om ons deurmekaar te maak as die skepping met ‘n “big bang” en oor miljoene jare ontstaan het? Ek glo nie God is ‘n “joker” nie.
    Dankie vir u groot bydrae – ek leer baie by Bybelskool.

    Reply

    • Avatar

      Jan

      |

      Iemand het my iets gese. N tornado Kan nie oor n hoop Staal Gaan en n kar Maak nie. Dit vat Iemand Om dit te Maak. EK glo die begin punt van alles “big bang” EK glo dit is miljoene jare wat dit alles gevat het Om te Maak. Voor die eerste dag het God die Hemel en aarde gemaak. So ja EK voel dit is iets no ons vuurmaak plek Om die einde van die donker te sien. Soos Nou. Die heelal groei. Hy word groter en groter. Daar is Baie konstilasies ouer as ons sin. EK voel die aarde was klaar daar en God het uit Al die biljoene konstilasies die e’en gekies die aarde Want hier is dit net reg Vir ons. Eks Jan van Aswegen. Sal daarvan Hou Om te praat oor Genisis.

      Reply

Leave a comment

Onlangse kommentaar

  • Avatar

    Bollie Liebenberg

    |

    Ja, om te dink, dit is die NAAM van Jesus wat so kragtig en Heilig is, mag die Heilige Gees aans ons net meer en meer Sy Grootheid en Heiligheid bekend,sodat ons Hom ten volle kan ken!

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Ek e-pos dit vir jou. Watter simbole verwys jy na?

  • Avatar

    Gerda

    |

    Kan jy asseblief vir my hierdie 100 bladsye epos – ek wil weet waarom die simbole gebruik word – glo dit sal vir my duideik word uit u studie.
    Baie dankie

  • Avatar

    David Cromhout

    |

    Dankie Jesus vir die wonderlike vooreg om Wonders in U naam te mag doen Prys U naam

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Ek maak so, Rence-Marié, Groete en seën.

  • Avatar

    Rence-Marié

    |

    Beste Dr van Wyk
    Sal u asseblief vir my d 4 evangelies langs mekaar stuur.
    Baie dankie vir u werk
    Groete

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Hannes. Ek het gekies om daardie nie te hanteer nie, om mense nie te oorlaai nie.

  • Avatar

    Hannes

    |

    Goeie dag Dr van Wyk
    Jammer om te pla.
    Die volgende Leesrooster 2021: Bybelskool bydraes vind ek nie. U hulp sal waardeer word.
    Handelinge 10:34- 43, Jesaja 25:6-9, Psalm 118: 1-2,14-24 en Markus 16: 1-8.
    Baie dankie.

  • Avatar

    Pippie

    |

    Baie dankie vir die Bybelskool.
    V23 lees ek nou anders – “as julle vir mense hulle sondes vergewe, word dit hulle deur God vergewe” – om te vergewe is so belangrik