This page was exported from Bybelskool [ https://bybelskool.com ]
Export date: Wed Jun 16 16:49:13 2021 / +0000 GMT

Esegiël 28:25-26 – ‘n Woord vir Israel



Michael Buesking - Drawing Jerusalem - with permission

Michael Buesking - Drawing Jerusalem - with permission

Aan die boodskap van oordeel vir Tirus en Sidon in hoofstukke 26-28 word ‘n boodskap van hoop vir Israel gekoppel.  Dit antisipeer die volgende fase van Esegiël se boodskap van heil wat in die tweede helfte van sy boek aan die orde sal kom.

Die hoop vir Israel bly stewig gevestig op God se ingrype, nie op hulle eie meriete nie: "Wanneer Ek Israel bymekaarmaak onder die volke uit waar hulle verstrooi is en Ek hulle voor die oë van die nasies laat besef dat Ek die heilige God is, sal Israel weer kom woon in die land wat Ek aan my dienaar Jakob gegee het. Hulle sal veilig in die land woon, huise bou en wingerde plant. Hulle sal veilig woon wanneer Ek al die buurvolke gestraf het wat vir Israel met soveel minagting behandel het. Israel sal besef dat Ek die Here hulle God is.

 

 


Post date: 2015-06-09 06:36:30
Post date GMT: 2015-06-09 04:36:30
Post modified date: 2015-06-09 06:34:57
Post modified date GMT: 2015-06-09 04:34:57

Powered by [ Universal Post Manager ] plugin. MS Word saving format developed by gVectors Team www.gVectors.com