This page was exported from Bybelskool [ https://bybelskool.com ]
Export date: Thu Jul 18 6:43:30 2019 / +0000 GMT

Die Onskuldige sterf vir ons die skuldiges – Lukas 23:1-56



Dit bly darem ongelooflik dat die Joodse leiers dit regkry om ten spyte van Jesus se onskuld, die doodstraf vir Jesus te bewerkstellig. 

Dat Jesus onskuldig gekruisig word, staan dus onbestrede, in die eerste plek deur die getuienis van Pilatus, maar ironies genoeg, ook in die tweede plek juis deur die optrede van die aanklaers, die Jode.  Hy, die Onskuldige, sterf vir ons, die skuldiges.

In drie verdere tonele beskryf Lukas:

Lukas sluit die lydenspad van Jesus af met die frase: “Op die sabbatdag het hulle gerus, soos die gebod bepaal.”  Ironies genoeg was dit ook die tyd van God se herskeppingsproses, waar Hy op die sabbatdag die verlossing van die mensdom bewerk sodat op die Sondagmôre 'n nuwe bedeling kon begin met die opstanding van Jesus uit die dode.

 

 


Post date: 2019-05-19 04:00:48
Post date GMT: 2019-05-19 02:00:48
Post modified date: 2019-05-14 21:23:23
Post modified date GMT: 2019-05-14 19:23:23

Powered by [ Universal Post Manager ] plugin. MS Word saving format developed by gVectors Team www.gVectors.com