This page was exported from Bybelskool [ https://bybelskool.com ]
Export date: Wed Jun 16 16:23:08 2021 / +0000 GMT

Bybelskool oor Prediker en Hooglied



Bybelskool.com fokus in die tweede kwartaal op twee boeke in die Ou Testament: Prediker en Hooglied.

Ons begin 11 April met ‘n inleiding op Prediker en lees dan die boek deur in die volgende 3 weke.  Elke weeksdag lees ons saam ‘n perikoop en ek lewer kommentaar daarop by die webtuiste sowel as met ‘n e-pos aan geregistreerdes.  Ons vervolg op 2 Mei met ‘n inleiding op Hooglied en lees die boek dan op dieselfde wyse deur in die volgende 2 weke tot 16 Mei net voor Pinkster 2012. Jy is welkom om saam met ons op reis te gaan met Prediker en Hooglied.  Registreer by bybelskool.com.  Dit is gratis. In die gemeente Somerstrand kom ons Woensdagaande bymekaar vir ‘n bespreking van die afgelope week se perikope, 18:30-19:30 vanaf 18 April tot en met 16 Mei.  Die temas vir die eerste 5 weke se eredienste kom ook uit die 2 boeke.  Kyk by ngkerksomerstrand.co.za. Hier is die perikoop indeling met die datums waarop ons dit gaan lees: Prediker Hooglied

 

 


Post date: 2012-04-03 15:14:50
Post date GMT: 2012-04-03 13:14:50
Post modified date: 2012-04-03 15:14:50
Post modified date GMT: 2012-04-03 13:14:50

Powered by [ Universal Post Manager ] plugin. MS Word saving format developed by gVectors Team www.gVectors.com