Bybelskool

Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments (7)

  • Avatar

    Vinie Furstenberg

    |

    Oordeel oor Eli se nageslag: 1Sam 14

    Ten spyte van die boodskap van die man van God aan Eli in 1Sam 2, tref ons vir Agija, die agterkleinseun van Eli, as priester aan by Silo. 1Sam 14:3

    Is daar `n moontlikheid dat verskillende tradisies in omloop was en dat die twee hoofstukke nie van dieselfde bron afkomstig was nie?

    Reply

  • Avatar

    Vinie Furstenberg

    |

    `n Vertalingsfout? 1 Sam 14:32 – 33

    “ by die bloed geëet” Volgens Lev 7:26 was dit nie veroorloof om vleis MET die bloed daarin te eet nie.

    Reply

  • Avatar

    chrisvanwyk

    |

    Nee, dit is een tradisie. Die vervulling sou nog kom met die uitwissing van die priesters van Nob in 1 Sam 22 en later selfs van die laaste oorblywende een, Abjatar, wat verban is na sy landgoed (1 Kon 2). Let op dat daar van Eli gepraat word wat priester in Silo was, nie van Agija nie.

    Reply

  • Avatar

    chrisvanwyk

    |

    Die woordjie wat met “by” vertaal word, kan ook met “met” vertaal word. Dit is heel moontlik 'n vertalingsfout (Klein).

    Reply

  • Avatar

    Marzanne

    |

    Hoop u kan help.
    Volgend 1 Samuel 14:49 Die seuns van Saul was Jonatan, Jiswi en Malkisua; …
    en in 1 Samuel 31:2 … Hulle het Saul se suens Jonatan, Abinadab en Malkisua neergeval …
    Volgens 1 Samuel 17:13 Is Abinadab Isai se suen. Kan u dalk verduidelik?

    Reply

    • Avatar

      Chris van Wyk

      |

      Hi Marzanne, sover ons kan agterkom, het Saul sewe seuns gehad. Jonatan, Jiswi, Malkisua, Abinadab, Is-boset (Es-baäl), Armoni en Mefiboset (vgl 1 Sam 14:49; 31:2; 1 Kron 10:2; 1 Kron 8:33; 9:39; 2 Sam 2:8; 21:8). Isai het ook ‘n seun Abinadab gehad wat ‘n mens moet onderskei van Saul se seun. Trouens, Jonatan het ook ‘n seun Mefiboset gehad wat ‘n mens weer van Saul se seun moet onderskei wat dieselfde naam gehad het. Ingewikkelde geskiedenis!

      Reply

      • Avatar

        Marzanne

        |

        Baie dankie Chris.
        Ja dit is omtrent ingewikkeld.

        Reply

Leave a comment

Onlangse kommentaar

  • Avatar

    Bollie Liebenberg

    |

    Ja, om te dink, dit is die NAAM van Jesus wat so kragtig en Heilig is, mag die Heilige Gees aans ons net meer en meer Sy Grootheid en Heiligheid bekend,sodat ons Hom ten volle kan ken!

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Ek e-pos dit vir jou. Watter simbole verwys jy na?

  • Avatar

    Gerda

    |

    Kan jy asseblief vir my hierdie 100 bladsye epos – ek wil weet waarom die simbole gebruik word – glo dit sal vir my duideik word uit u studie.
    Baie dankie

  • Avatar

    David Cromhout

    |

    Dankie Jesus vir die wonderlike vooreg om Wonders in U naam te mag doen Prys U naam

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Ek maak so, Rence-Marié, Groete en seën.

  • Avatar

    Rence-Marié

    |

    Beste Dr van Wyk
    Sal u asseblief vir my d 4 evangelies langs mekaar stuur.
    Baie dankie vir u werk
    Groete

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Hannes. Ek het gekies om daardie nie te hanteer nie, om mense nie te oorlaai nie.

  • Avatar

    Hannes

    |

    Goeie dag Dr van Wyk
    Jammer om te pla.
    Die volgende Leesrooster 2021: Bybelskool bydraes vind ek nie. U hulp sal waardeer word.
    Handelinge 10:34- 43, Jesaja 25:6-9, Psalm 118: 1-2,14-24 en Markus 16: 1-8.
    Baie dankie.

  • Avatar

    Pippie

    |

    Baie dankie vir die Bybelskool.
    V23 lees ek nou anders – “as julle vir mense hulle sondes vergewe, word dit hulle deur God vergewe” – om te vergewe is so belangrik