Bybelskool

Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments (2)

  • Avatar

    Hanlie Cronjé

    |

    Dr van Wyk
    Die ring van Worcester, 7 gemeentes, het vanaf eerskomende Sondag 40dae oor Filippense.
    Ons het die stof op die webwerf afgelaai. Ons sal dit baie waardeer indien u enige bykomende stof het wat ons as inspirasie gebruik. Sterkte en sën op u werk. vallei groete

    Reply

    • Avatar

      Chris van Wyk

      |

      Ek is juis dié naweek besig om ‘n boek oor Filippense te finaliseer wat ek, Frederick Marais, en Nico Simpson skryf met die oog op die Lydenstyd volgende jaar. Daar sal waarskynlik ook ‘n preekreeks daaroor met PowerPoints verskyn vir gebruik dieselfde tyd.
      Die stof by Bybelskool.com is natuurlik ook gratis beskikbaar: http://www.bybelskool.com/category/filippense/.
      Ons het wel die eerste kwartaal 2012 ‘n reeks oor Filippense in die gemeente van Somerstrand – met die oorhoofste titel: Die Gees van Christus verander ons gemeente … – gehad waarna julle sou kon kyk. Daar is 9 preke (1 kan ek nie nou opspoor nie) en 10 Kleingroepstudies:

      Reply

Leave a comment

Onlangse kommentaar

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Dankie, Jan. John Walton, bekende en gerekende Ou Testamentikus, sê, ons moet altyd onthou dat die teks geïnspireer is en uitgelê moet word. Ons is nie geïnspireer nie. Ons kennis is nie geïnspireer nie. Daarom doen ons die teks geweld aan as ons ons eie menings inlees in die teks, of ons kennis gebruik om die boodskap van die Bybel te verander of verwerp.

  • Avatar

    Jan Louw

    |

    Chris,
    Die rede van Moses is ingebed in historiese werklikhede. Ek het waardering daarvoor dat jy dit geskiedenis noem. Ek kan nie verstaan dat die teologie in ons tyd, hierdie geskiedenis wil vervang met onsekere mondelinge oorleweringe wat eers in die ballingskaptyd neergepen is as die “verhaal” van Israel nie.

  • Avatar

    Fanie van Emmenes

    |

    Goeie dag, ek sien met verwagting uit na die studie oor Deuteronomium, vrede vir jou en die gemeente wat God aan jou toevertrou het.

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Ria. Nog nie, behalwe dit wat ek hier in Openbaring en in die profetiese rede van Matteus (en die ander plekke in die evangelies) en in Paulus se briewe aan die Tessalonisense kwytgeraak het. Jy sal dit daar kan opspoor.

  • Avatar

    Ria vd Merwe

    |

    Hi Ds. Chris,

    Baie dankie vir al die wonderlike inligting! Ek wil graag hoor of daar ‘n studie is oor die
    wederkoms?

  • Avatar

    Dirk Botha

    |

    Hoe maak ek om die Bybelstudie oor die boek Romeine te bekom?

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Amanda. Hebreërs 6:2 praat in die Grieks van βαπτισμῶν, wat “dope” beteken. Dit word in die NAV en OAV verkeerdelik in die enkelvoud vertaal.
    Jy sal dit bv. in die NIV reg vertaal kry met “cleansing rites” of in die voetnoot daarby met “baptisms”. Vandaar my verduideliking dat dit met Joodse reinigingsgebruike of inlywingsrites sowel as die Christelike doop verband kan hou. Die verwysings is in my bydrae.

%d bloggers like this: