Hebreërs
Hoe om die Bybelboek te lees
Die Bybel moet ons lewe vorm. Daarvoor is dit nodig dat ons leer om die Bybel te leef terwyl ons dit lees. Daardeur hoor ons die stem van God in die Bybel, leer ons hoe om Jesus prakties te volg, en skryf die Gees ons in God se verhaal met die wêreld in.
Een van die maniere wat gelowiges deur die eeue gebruik het om die Bybel só te lees, dat dit jou lewe beïnvloed, jou transformeer, is Lectio Divina, geestelike of goddelike lees.
Gebruik die volgende metode om hierdie Bybelboek deur te werk:
LEES
- Raak stil. Dink na oor wat die afgelope 24 uur gebeur het. Dank God vir die goeie. Gee vir Hom die slegte.
- Lees die gedeelte in die Bybel soos dit aangetoon word. Fokus op wat jou tref.
- Lees my bydrae oor die gedeelte.
LUISTER
- Kies een gedagte wat jou tref en dink daaroor na. Dink veral oor die praktiese betekenis daarvan vir jou.
- Antwoord die Here in gebed.
- Geniet ‘n paar oomblikke die teenwoordigheid van die Here sonder woorde.
LEEF
- Besluit op ‘n praktiese manier om op God se woord aan jou te reageer.
View all posts in this series
- Bybelskool 4de kwartaal 2014 - October 8, 2014
- Inleiding op Hebreërs - October 21, 2014
- Indeling van die leeswerk
- Byeenkomste in Somerstrand gemeente
- Riglyne vir stiltetyd
- Lectio Divina
- Riglyne vir Bybelstudiegroepe en Bybelskole
- Hebreërs 1 – God praat met ons deur sy Seun - October 22, 2014
- Hebreërs 2-3:11 – Jesus is die Leidsman van ons verlossing en die Apostel en Hoëpriester van ons belydenis - October 23, 2014
- Hebreërs 3:12-4:13 – Waak daarteen dat geeneen van julle van die lewende God afvallig word nie - October 24, 2014
- Hebreërs 4:14-5:10 – Hou styf vas aan ons belydenis en nader met vrymoedigheid die troon van genade - October 27, 2014
- Hebreërs 5:11-6:20 – Gaan voort na volwassenheid en hou stewig vas aan die hoop wat voorlê - October 28, 2014
- Hebreërs 7:1-28 – Jesus Christus is Hoëpriester volgens die orde van Melgisedek - October 29, 2014
- Hebreërs 8:1-13 – Jesus Christus is die Middelaar van ’n beter verbond - October 30, 2014
- Hebreërs 9:1-22 – Jesus Christus reinig ons gewete van dooie werke sodat ons die lewende God kan dien - October 31, 2014
- Hebreërs 9:23-10:18 – Jesus Christus verskyn in die heiligdom voor God ter wille van ons - November 3, 2014
- Hebreërs 10:19-39 – Laat ons die heiligdom ingaan met vrymoedigheid
- Hebreërs 11 – Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag - November 4, 2014
- Hebreërs 12 – Hardloop die wedloop wat vir ons voorlê met volharding - November 5, 2014
- Hebreërs 13 – Wees gasvry, meelewend, mededeelsaam, gehoorsaam en onderdanig - November 6, 2014
- Ons God is ‘n verterende vuur – Hebreërs 12 - August 20, 2016