Bybelskool

Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments (2)

  • Avatar

    Sonja

    |

    Ds. Chris, weereens baie dankie vir die pragtige en volledige bybelstudie so vrylik beskikbaar vir elkeen. Eerstens baie dankie vir die verwysing waar om bybeldorpe in vandag se tyd te vind. Ook ek is besig met Paulus. Ek geniet dit baie,en leer elke dag iets,ipv net lees soos in die verlede.
    Dan, jou opmerking vandag oor Eksodus,is dit nie so waar en aangypend,hoe naby (of vir sommiges vêr) mens Die Here se nabyheid ervaar wanneer jy deur donker dieptes gaan. As mens self al deel gehad het daaraan, kan ek net getuig van daardie heerlike bly-gevoel as n donker oor jou lug, al is die omstandighede nog presies dieselfde. Daardie wete- Die Here houvas my. Ek sien uit na Eksodus saam u. Baie dankie.

    Reply

    • Avatar

      Chris van Wyk

      |

      Dankie. Dit het ‘n baie integrale deel van my bediening geword. Ek put persoonlik ongelooflike waarde daaruit.

      Reply

Leave a comment

Onlangse kommentaar

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Dankie, Jan. John Walton, bekende en gerekende Ou Testamentikus, sê, ons moet altyd onthou dat die teks geïnspireer is en uitgelê moet word. Ons is nie geïnspireer nie. Ons kennis is nie geïnspireer nie. Daarom doen ons die teks geweld aan as ons ons eie menings inlees in die teks, of ons kennis gebruik om die boodskap van die Bybel te verander of verwerp.

  • Avatar

    Jan Louw

    |

    Chris,
    Die rede van Moses is ingebed in historiese werklikhede. Ek het waardering daarvoor dat jy dit geskiedenis noem. Ek kan nie verstaan dat die teologie in ons tyd, hierdie geskiedenis wil vervang met onsekere mondelinge oorleweringe wat eers in die ballingskaptyd neergepen is as die “verhaal” van Israel nie.

  • Avatar

    Fanie van Emmenes

    |

    Goeie dag, ek sien met verwagting uit na die studie oor Deuteronomium, vrede vir jou en die gemeente wat God aan jou toevertrou het.

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Ria. Nog nie, behalwe dit wat ek hier in Openbaring en in die profetiese rede van Matteus (en die ander plekke in die evangelies) en in Paulus se briewe aan die Tessalonisense kwytgeraak het. Jy sal dit daar kan opspoor.

  • Avatar

    Ria vd Merwe

    |

    Hi Ds. Chris,

    Baie dankie vir al die wonderlike inligting! Ek wil graag hoor of daar ‘n studie is oor die
    wederkoms?

  • Avatar

    Dirk Botha

    |

    Hoe maak ek om die Bybelstudie oor die boek Romeine te bekom?

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Amanda. Hebreërs 6:2 praat in die Grieks van βαπτισμῶν, wat “dope” beteken. Dit word in die NAV en OAV verkeerdelik in die enkelvoud vertaal.
    Jy sal dit bv. in die NIV reg vertaal kry met “cleansing rites” of in die voetnoot daarby met “baptisms”. Vandaar my verduideliking dat dit met Joodse reinigingsgebruike of inlywingsrites sowel as die Christelike doop verband kan hou. Die verwysings is in my bydrae.

%d bloggers like this: