This page was exported from Bybelskool [ http://bybelskool.com ]
Export date: Sun Sep 24 22:49:10 2017 / +0000 GMT

Geen Ander Evangelie - Pinkster 2017 Blancogemeente George



Blancogemeente in George het my genooi om Pinkster te hou aan die hand van die oorhoofste tema: "Kyk na die Woord". In my voorbereiding het ek begin fokus op die brief aan die Galasiërs. Groot was my opgewondenheid toe ek agterkom dat die sentrale boodskap van die Reformasie rondom die vyf solas duidelik in die brief van Galasiërs ingebed lê:

Daarom gaan ek dit as uitgangspunt gebruik vir die prediking vir Pinkster 2017 soos in my preektemas hieronder gesien kan word. My gebed is dat ons almal saam Paulus se boodskap hierdie Pinkster goed sal hoor. Daar is geen ander evangelie nie. Solum Euangelium.

GALASIËRS 1 - Geen ander evangelie - Solum Euangelium

GALASIËRS 2 - Christus leef in my - Solus Christus

GALASIËRS 3 - Ons is kinders van God deur geloof - Sola Fide

GALASIËRS 4 - Ons is kinders van die belofte - Sola Scriptura

GALASIËRS 5 - Ons leef deur die Gees - Sola Gratia

GALASIËRS 6 - Ons dra mekaar se laste - Soli Deo Gloria

Jy kan my boekie hier aflaai wat ek daar gaan gebruik.

Hier volg die preke:

 

 


Post date: 2017-05-26 08:01:32
Post date GMT: 2017-05-26 06:01:32
Post modified date: 2017-05-26 08:10:11
Post modified date GMT: 2017-05-26 06:10:11

Powered by [ Universal Post Manager ] plugin. MS Word saving format developed by gVectors Team www.gVectors.com